Waarde vir JOU!

Baie mense vra:  Waarom moet ek by Patriot vir minderhede aansluit?  Wat baat ek daarby?

 

 

Mense wil so graag waarde vir hulle geld he, en dit is seker nodig, maar het u al gevra wat beteken ek vir ander, of maak dit nie regtig saak nie.  Patriot vir Minderhede is nie daar om net daarby te baat nie, maar ook 'n tuiste waar jy jou gewig kan ingooi om 'n verskil aan ander se lewens te maak.

 

Voordeel vir jou:

 

Wie bel jy as jy vanaand gearresteer word op 'n vals klagte van byvoorbeeld rassisme en die beweerde gebruik van die k-woord.  Ek daar word sommer bygevoeg dat jy 'n vuurwapen gerig het (terwyl jy nie eers 'n vuurwapen besit nie).  Ons kan jou help.  Hier is die lys van voorbeelde waarin ons jou bystaan:

 

  • Telefoniese konsultasie van 20 minute een keer per jaar oor enige tipe regsprobleem wat jy mag ondervind
  • Siviele eise teen die Staat vir onregmatige arrestasie en mediese nalatigheid
  • Bystand van 'n prokureur of advokaat indien jy gearresteer sou word
  • Hulp om diskriminasie wat teen jou gepleeg is, in die gelykheidshof vas te vat
  • Hulp en advies met verwysings na die Menseregtekommissie (MRK)
  • Hulp en advies met verwysings na die Openbare Beskermer (OB)
  • Hulp en advies met die bring van 'n aansoek as jy geteister word
  • Hulp  en advies met die bring van 'n aansoek in gevalle van Gesinsgeweld
  • Opdatering van jou testament
  • R2000 begranis-uitbetaling by jou afsterwe om by te dra tot jou begraniskoste
 

 

AS JY belangstel om by ons aan te sluit, voltooi onderstaande vorm

Naam  
E-pos  
Sel nr:  
Dorp of stad  
  
gallery/wapen